
We are constantly adding to the list of articles below. They are grouped by themes, to help you find the information you are looking for.
| “While we may not be able to control all that happens to us, we can control what happens inside us.” --Benjamin Franklin | ||
Dink-diarree mors met brein - Die Beeld - Feb 08 2007
Verbeel jou jou brein is soos jou maag. Al die goeie “kos”
wat inkom, bly daar en bevat voedingswaarde om jou “gesond”
te hou. Dink jy iets sleg wat nadelig vir jou stelsel is of jou omkrap,
word dit uitgeskei. Die enigste probleem is dat jou brein nié
soos jou maag is nie. Al die slegte gedagtes wat jou omkrap....
Read
full article here
Jaloesie kan vír jou werk, of jou kelder - Die Beeld - Jul 24 2007
Die Grieke het geglo dat jaloesie 'n oormaat gal in die liggaam
produseer wat die liggaam 'n groen kleur gee. Die groenoog-monster is
vandag steeds oral sigbaar. Liezel Joubert het meer uitgevind. Jy
weet jy moenie, maar voordat jy jouself kan keer, flits jou oë
groen van jaloesie.Wraakgedagtes, onsekerheid en angs spoel oor jou
en al is sy ’n gawe vrou, voel jy lus om haar hare te trek as
sy weer aan jóú man komplimente uitdeel....
Read
full article here
Geluk is in jou kop - Die Beeld - Apr 24 2007
Wat is die verskil tussen kitsgeluk en ware geluk en hoe kan jy dit
kry? Is dit in die dinge wat jy besit, jou verhoudings, die verwagtinge
oor jou toekoms, 'n persepsie of 'n reis na binne? Liezel Joubert het
meer gaan uitvind. As jy net daardie laaste vyf kilogram kan verloor,
daardie mooi jas of ’n nuwe motor kan kry, dán sal jy gelukkig
wees....
Read
full article here
Trap fyn rondom die slagofferstrik - Die Beeld - Apr 02 2008
As jy gedurig ongelukkig is en voel die lewe skuld jou iets, is jy
dalk besig om in die slagoffer-sindroom te verval, skryf Liezel Joubert.
Jou baas erken nooit jou harde werk nie. Jul gesneuwelde verhouding
is jou eks-kêrel se skuld, want hy is emosioneel ontoeganklik.
Jy verdien nie die salaris wat jou toekom nie en die motorongeluk is
veroorsaak deur die man vóór jou wat....
Read
full article here